Skakel in by die eMosaiek aanlyn diens

 

Geleenthede vir Konneksie

Tydens Heilige Week en Paasfees stap ons saam met Jesus, en slaan ag op die vrae wat Hy in hierdie tyd beleef.

Jy word genooi om die volgende ritmes in jou dag in te werk tydens hierdie intensionele reis:

1. Die dag te begin met ’n Skrifgebed te bid rondom die gebeure van die dag met die Formasiereis;
2. Die middag te bid met jou verbeelding rondom die gebeure van die dag met Praxis of op jou eie;
3. Die aand in gebed te reflekteer oor die effek wat die dag op jou gehad het.

Dienstye

Weeklikse eMosaiek dienste is ook beskikbaar op Facebook en Youtube.

Sondae

08:30, 10:00, 11:30,17:30 & 19:00

Woensdae

17:30  ( Heruitsending van Sondag)

Kontak die eMosaiek span – emosaiek@mosaiek.com

 

Maniere van Gee

Snapscan

Zapper

Laai gerus die mosaïek-App af

Alle relevante inligting en skakels is ook beskikbaar op die Mosaïek app. Laai dit gerus af deur die toepaslike skakel te volg vir jou Apple of Android toestel.

Wrong language? Want to join the English service? Please follow the link