…ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is…
2 Johannes 1:2
SEISOEN VAN HELING
Praktyk van die week:
Drie vrae om mee te leef, antwoord en doen:
- Wat is die risiko wat jy kan neem om jou geloof te beoefen?
- Wat is dit wat jy van jou lewens-storie, moet deel met Hom?
- Wie is daar in jou lewe wat die genesende aanraking van Jesus nodig het, vir wie jy moet hande oplê?
PREKE & Preeknotas
8 Augustus | Johan Geyser
8 August | Johan Geyser
15 Augustus | Melissa van Biljon
15 August | Melissa van Biljon
22 August | Trevor Hudson
29 Augustus | Johan Geyser
29 August | Hendrik van Deventer
5 September | Hendrik van Deventer
5 September | Hendrik van Deventer
12 September | Johan Geyser
12 September | Johan Geyser
19 September | Melissa van Biljon
19 September | Melissa van Biljon
26 September | Johan Geyser
26 September | Johan Geyser
Formasiereis

FORMASIEREIS
Daaglikse kort oordenkings wat op die tema van Sondag se preek voortbou, om jou by te staan in jou lewensreis